Buddy Hackett het gesĂȘ:
As a child my family's menu consisted of two choices: Take It or Leave It. Dit is hoe die lewe is - vat dit, gebruik dit, maak dit jou eie. Of los dit, gooi dit ver weg en moenie jou tyd verder daarmee mors nie! En so dan ook met hierdie Blog - neem daaruit wat jy kan, kou die vleis en spoeg uit die bene. Ons praat weer binnekort!
No comments:
Post a Comment